'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Stephan Serfontein
16:15
16:15
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
16:15
Die finansiële direkteur van Omnia, Stephan Serfontein gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dihan Keun vertel van die kinderproduksie, Kersfees is hier! Die storie van die De Lange-gesin se Kersfees word vertel met die hulp van lewensgrote poppe.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
1
Van klein begin tot wêreldwye groei
24:52
24:52
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
24:52
Francois Theron, mede-eienaar van The Sox Factory gesels oor die storie agter hulle besigheid.Kirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereeniging gesels oor SA wat na Qatar kyk vir gas. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Boxer het vandag sy plek op die Johannesburgse aandelebeurs ingeneem, ’n historiese mylpaal vir die kleinhandelsmark in Suid-Afrika. Renier van Zyl, senior portefeulje bestuurder by die Efficient Group gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Spar kondig sy finansiële resultate aan vandag en, dalk verassend, besluit om nie ‘n dividend te verklaar nie
7:32
Die uitvoerende hoof van Spar, Angelo Swartz gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Daar word voorgestel dat die departement wat die Werkloosheidsversekeringfons en die Voorsorgfonds administreer nou geskei word in twee enititeite. Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr bespreek die voorstel. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 28ste November 2024
50:56
50:56
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:56
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Sondag was die D-dag vir die herkodering van kragmeters, sodat diegene wat krag steel uitgelig kan word. Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services, gesels oor situasie tans. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
JP Fourie, uitvoerende hoof van die National Airways Corporation gesels oor VistaJet se planne om die mark vir private stralers in Afrika te verbeter. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die verskil tussen ’n digitale en kriptogeldeenheid. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by PPS gesels oor Amerikaanse inflasie en Anglo American wat nog aandele verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27ste November 2024
45:42
45:42
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
45:42
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ahmore Burger-Smidt, hoof van mededinging by Werksmans Prokureurs, skets 'n agtergrond en sê dis die eerste keer in ons geskiedenis dat die minister so 'n stap neem. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Lesings by SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
18:25
18:25
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
18:25
Prof. Alex Duffey is verantwoordelik vir ‘n reeks lesings oor veral kuns, onder die vaandel van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy vertel van die reeks, en die verskeie temas waaroor hy al gepraat het.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Het jy geweet daar is ‘n museum by SA Akademie vir Wetenskap en Kuns? Prof. Alex Duffey vertel van die Engelenburg-huis.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
1
Die 90-jarige beeldhouer
15:13
15:13
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
15:13
Christelle Webb-Joubert kuier by die 90-jarige beeldhouer, Maureen Quin. Sy werk nog elke dag in haar ateljee.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Mia Roets van Joe Public bespreek 'n verslag oor sosialemedia-beïnvloeders in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Heleen Viljoen, ekonoom van GraanSA gesels oor graanpryse. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut gesels oor 'n nuwe staalfabriek in Zimbabwe. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die regering se oudit-uitkomste lyk effens beter
10:20
10:20
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
10:20
Jan van Schalkwyk, korporatiewe uitvoerende beampte in die ouditeur-generaal se kantoor bespreek die OG-verslag. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26ste November 2024
49:36
49:36
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:36
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Charles Savage, uitvoerende hoof van die Purple Group gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die Da Vinci-sakeskool, verduidelik hoekom die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die stigter van C5 Capital, André Pienaar verduidelik wat hierdie vennnotskap behels. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners gesels oor Anglo American wat sy laaste steenkoolbates verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Netcare het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die omset was 6% hoër en die wins styg met 8%. Dr. Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading