Absent from the body is to be present with the LORD what about unbelievers where are they?
M4A•Jakson koti
Manage episode 367225082 series 2978054
Sisällön tarjoaa Radio Pulpit. Radio Pulpit tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
Paulus sê dat " to be absent from the body is to be present with the Lord"
my vraag;
as ons sterf voor die groot oordeel, waar gaan ons?
die verlore en ongeredde siel gaan tog nie in God se Teenwoordigheid wees net om na die oordeel vernietig te word nie- die ongeredde kan in alle geval nie in God se Teenwoordigheid bestaan nie,- so my vraag waar is die die twee groepe,skape en bokke wyl hulle wag op die oordeel.?
Hoop ek druk myself goed genoeg uit.
Groete
Mariaan du Toit Skriftuurlik
…
continue reading

150 jaksoa