Podcast by Tuine Gemeente
…
continue reading
1
11 - 11 - 2018 (Aand) In My Lyf - Liefde
18:06
18:06
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
18:06
"My LYF"Die lyf kan soms ‘n plek van groot frustrasie wees. ‘n Plek wat ons inperk. Dit kan egter ook ‘n plek wees wat ons vrymaak. Ons wonder saam verder oor hoe ons lyf inskakel met ons geloof.Kirjoittanut Tuine Gemeente
…
continue reading
1
11 - 11 - 2018 (oggend)Bekeer Om Die Sirkel Te Voltooi
23:17
23:17
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
23:17
Sondag vier ons weer GELOOF en LEWE. Ons is dankbaar vir die getuienis van 23 jongmense wat openbare belydenis van geloof aflê.‘n Sirkel word voltooi om as oorgang te dien na ‘n volgende siklus.Ons elkeen word uitgenooi en uitgedaag om ons daagliks te bekeer om die sirkels van ons lewens te voltooi. Bekering is dus nooit ‘n bestemming nie, maar eer…
…
continue reading
1
04 - 11 - 2018 (aand) In My Lyf - Seksualiteit
46:32
46:32
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
46:32
"My LYF"Sondagaand gesels ons oor drifte, passies en wellus. Ons moet verstaan hoe die liggaamlike energie wat in elke mense opgesluit is ons kan help om sinvol te leef.Ons word uitgenooi om die onlosmaaklike band tussen seksualiteit (ons soeke) en spiritualiteit (God) te ontdek en te waardeer.Kirjoittanut Tuine Gemeente
…
continue reading
1
04 - 11 - 2018 (oggend) Om Nuut Te Word
14:55
14:55
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
14:55
“Om nuut te word”Die ritueel van reiniging was lewensbelangrik vir die Jode gewees. Om skoon te wees bepaal jou verhouding met God. Dit maak dat jy toegang verkry tot heilighede en word ‘n weerspieëling van jou werklikheid. Maar hoe lyk die ritueel van reiniging vir ons? Hoe skep ons as Tuine gemeente heilige spasies in onsself en ons omgewing?…
…
continue reading
1
28 - 10 - 2018 (Aand) In My Lyf - Openbaring
23:20
23:20
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
23:20
Sacred space“The goal of God in everything is to glorify himself, to enjoy that glory, and to have his creation enjoy glorifying him forever.” BealeKirjoittanut Tuine Gemeente
…
continue reading
1
28 - 10 - 2018 (Oggend) Venster Op DIE Realiteit
31:43
31:43
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
31:43
Venster op DIE realiteit...Kyk weer!Eenskomende Sondag gaan ons weer uitgedaag word deur die woorde van Jesus: Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”Leef jy gedurig met beheer, mag en oordeel, of kan jy die diepe uitnodiging hoor dat ons anders kan KYK? Waarvan moet jy MINDER se…
…
continue reading