'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17:06
17:06
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
17:06
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
23:23
23:23
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.Kirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Lefra Produksies vier 30 jaar
11:27
11:27
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
11:27
Lefra Produksies vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. Frans Swart, die besturende direkteur, vertel van hierdie groot mylpaal.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec gesels oor hulle uitbreidingsplanne. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor kopieregskending deur Google, Microsoft en OpenAI. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Solly Bellingan, hoof van bemarking by BankservAfrica gesels oor PayShap. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31ste Mei 2024
49:11
49:11
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:11
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Dirk Strydom, hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Anglo American en BHP se weë skei
10:03
10:03
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
10:03
Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American en BHP. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30ste Mei 2024
50:03
50:03
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:03
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gert Visser van Rand Merchant Bank oor hoe staatseffekte reageer op die verkiesing. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Transnet se reis met klippe en korrupsie besaai
48:13
48:13
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
48:13
Prof Jan Havenga, direkteur by die Gain Groep en emeritus professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die naam, Debbie Turner, is sinoniem met die danswêreld. Sy het onlangs ‘n nuwe balletgeselskap in Kaapstad, Cape Ballet Africa, begin. In die eerste deel van Christelle Webb-Joubert se gesprek met Debbie, gesels hulle eers haar loopbaan. Debbie vertel dat sy reeds in die ouderdom van drie begin dans het.…
…
continue reading
Die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen skop op Donderdag 30 Mei 2024 af. Magda de Vries vertel van die onderskeie programme.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Leslie Ter Morshuizen – stigter van Aquaculture Solutions Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gideon Mann – hoofbedryfsbeampte, SunBet Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Petro Myburgh – senior bestuurder: volhoubaarheid, V&A Waterfront Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, die Gedragsowerheidvir die Finansiële Sektor (FSCA) Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth & Investments Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 ste Mei 2024
49:53
49:53
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:53
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
PnP soek R4 miljard by aandeelhouers, en die Ackerman-familie laat vaar beheer oor die groep
12:43
12:43
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
12:43
Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading