Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
…
continue reading
Podcast by Fredrik Svensson
…
continue reading
1
KYSBRIEWE deur A.R. Gurney
1:16:53
1:16:53
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:16:53
Andrew en Melissa skryf vir sowat ses dekades lank vir mekaar briewe. Dit is ‘n wipplank- en uitdagende verhouding, wat veroorsaak dat hulle al hoe verder van mekaar wegdryf. Maar op papier blom die liefde steeds. Met Johann Nel, Juanita Swanepoel en Ronel Geldenhuys. Die regisseur is Eben Cruywagen.…
…
continue reading
1
DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg
50:45
50:45
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:45
Die drama speel af tydens die regering van die Romeinse Keiser Augustus, waartydens die Joodse volk, Israel, deel was van die Romeinse Ryk. Dit word vertel uit die oogpunt van 'n jong gestremde skaapwagter, wat in die buitewyke van Bethlehem skape oppas, terwyl sy vader snags die nagwake uitroep. In die ou dae voordat daar van horlosies gebruik gem…
…
continue reading
1
DIE ONGEBAKTE ALASKA deur Johanna Steyn
51:35
51:35
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
51:35
Estelle en Hennie berei voor vir ‘n Kersmaal in hulle piepklein woonstelletjie. Haar ma en dié se vriend is genooi om die Kerstyd by hulle te kom deurbring. Sy wil graag haar ma beïndruk, maar dinge werk nie heeltemal uit soos wat Estelle dit beplan het nie. Die spelers is Hannah Borthwick, André Terblanche, Susanne Beyers, Albert Maritz en Conradi…
…
continue reading
1
MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience
55:23
55:23
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
55:23
Wanneer Mammie se deur vir almal oop staan, kan dit nogal bietjie erg raak vir Tamia. Dit voel of Mammie al haar aandag aan die bure skenk, en nie op haar fokus nie. Dit veroorsaak dat Tamia die goeie nuus wat sy ontvang het, van haar ma en haar pa weerhou. Maar, ook net omdat haar ma haar gedurig in die rede val. Tog verstaan sy dat die dood van h…
…
continue reading
1
WYSIE OOR DIE WATER deur Albert Short
13:24
13:24
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
13:24
Wysie oor die water is opgeneem en vervaardig deur siggestremdes in die ateljee van Innovation for the Blind op Worcester. Dis ‘n stormagtige nag op ‘n skip. ‘n Meisie bevind haar op die skeepsdek, alhoewel sy weet dat die veiligste plek eintlik haar kajuit sou wees. Nogtans bly sy, en ontmoet sy ’n geheimsinnige jong man. Dadelik is dit asof hulle…
…
continue reading
1
GRENSGEVAL deur Rita Swanepoel
39:10
39:10
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
39:10
Wanneer Janet en Arno gaan kamp, word hy oorweldig deur herinneringe aan sy tyd op die grens tydens sy dienspligjare. Die spelers is Roeline Daneel, Eben Genis, Waldemar Schultz, Wessel Pretorius en Susanne Beyers. Die regisseur is Joanie Combrink.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
1
MEVROU DOMINEE deur Riëtte Heslinga
55:49
55:49
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
55:49
Mevrou Dominee hunker, soos op menige ander Maandagoggende, na Sondag se oorskot-nagmaalwyn. In dominee se afwesigheid, pleit Gabriël by haar om nie in die versoeking gelei te word nie. Hy maak homself tuis op die pastorie se kombuiskaste, vanwaar hy alles beskou wat mevrou aanvang. Hy aanskou ook haar tweestryd: sy sukkel om die gemeentelede tevre…
…
continue reading
1
DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich
51:59
51:59
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
51:59
Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat Saterdagmiddag, Junie 1940, en ‘n storm is aan die broei oor die Weskus. Ryk Swanepoel die polisiesersant kom verby met stories oor ‘n Duitse duikboot wat in die…
…
continue reading
1
SOETE WRAAK deur Karen Wessels
1:00:01
1:00:01
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:00:01
As Lisa Bruwer by ‘n kamer instap, straal haar aura nie elektriese seksualiteit nie. Sy word gesien as ‘n moederfiguur, ‘n vriendin, die ouer sussie op wie se knoppie jy enige tyd kan druk. Ons het ons heldin al in die radioteater, Soete Drome, ontmoet, en haar leer ken as die versorger, die maatskaplike werker wat lojaal haar gemeenskap dien. Maar…
…
continue reading
1
PUTSONDERWATER deur Bartho Smit
1:32:11
1:32:11
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:32:11
Die drama speel af op ’n denkbeeldige gehuggie in ’n afgeleë woestynstreek van die land. Maria, ’n swanger tiener, word deur die gesagsfigure van die dorp – die dominee, die koster, die polisiesersant en die dokter – seksueel misbruik. Sy glo haar enigste hoop is om uit Putsonderwater te ontsnap, maar telkens word haar hoop verskuif na nuwe uiterst…
…
continue reading
1
SLAG deur Adriaan Havenga
1:00:39
1:00:39
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:00:39
Theunis Kriegler en sy dogter Willa woon op ‘n plaas, en boer met skape. Hulle leef afgesonderd, en kry nie dikwels besoekers nie. Daar daag een nag tydens ‘n storm ‘n vreemdeling op. Die vreemdeling, wat vir Theunis ontstellend bekend lyk, word ingenooi, met verreikende gevolge. Die akteurs is Tobie Cronjé, Juanita de Villiers en Donovan Pietersen…
…
continue reading
1
IKARUS deur Sophia van Taak
56:46
56:46
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
56:46
’n Verhouding word 'n troebel terrein wanneer ’n paartjie nie meer openlik met mekaar gesels nie. Ná baie jare saam voel haar lewensmaat skielik vir Mari soos ’n vreemdeling. Wat het geword van die partydier-Dirk, die prettige ou vir wie sy destyds geval het? Toegegee, hulle het albei sedertdien groot geword, middeljarig geword… Maar sy gedrag is d…
…
continue reading
1
NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans
54:53
54:53
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
54:53
Christo Kirsten en sy vriend, Buks Botha, vier hulle 50ste verjaarsdag in die Kgalagadi met ‘n sewe-dag toer. Hulle jarelange vriendin, die ryk weduwee Delia Dirksen, rëel alles en word deel van die verjaarsdagvieringe. Buks en Amy Botha is onbewus van wat op hulle een donker nag in die Bosobogolo-kamp wag. Wat is gevaarliker in die afgeleë Kgalaga…
…
continue reading
1
EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman
53:41
53:41
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
53:41
Toe Mira se man, David, dood is, onttrek sy haar. Sy hou op werk, vermy haar beste vriendin, Katrien, antwoord nie haar foon nie, en sy gaan nêrens heen nie. Katrien gee egter nie moed op nie. Sy ondersteun haar vriendin, en die twee deel herinneringe uit hulle verlede. Hulle dink onder andere terug aan 'n besoek aan Alicante, in Spanje, waar hulle…
…
continue reading
1
GELYKHEID EN BROEDERSKAP deur dr. Abel Coetzee
36:00
36:00
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
36:00
Ons toneel speel af in die Johannesburg van die 1930's, rondom 'n tafeltjie in ’n kafee waar 'n joernalis en sy fotograaf-vriendin sit. Die joernalis het 'n ontmoeting met 'n bedelaar gehad, wat 'n groot indruk op hom gemaak het. Na aanleiding sy vertelling aan sy vriendin, ontgin die twee hoofkarakters gedagtes op die vraag of ons, as mense, uitei…
…
continue reading
1
OU LEEUMELKER deur JWF Grosskopf
30:15
30:15
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
30:15
Oom Hansie is trots op sy kennis en ervaring as jagter, selfs al word hy deur die jonger geslag onderskat. Sy liefde vir die ou tradisies bots met die moderne wêreld rondom hom, en hy probeer sy plek daarin behou. Oom Hansie simboliseer die einde van 'n era, maar vasgevang in sy eie tradisie en trots. Die spelers is Cobus Venter, Christelle Webb-Jo…
…
continue reading
1
O, DIE DONKIE deur Pietman Geldenhuys
45:00
45:00
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
45:00
Die Pauw-tweeling (Jacques Bessinger en DeKlerk Oelofse) erf ’n plaas. Die padstal-duo (Richard van der Westhuizen en Anrich Herbst) vorm ‘n teenpool van blootstellings met die tweeling wat nie weet waar die klok se klepel hang nie. Rolanda Marais is die prokureur van die stad, wat die plaas toeken aan die metro-tweeling. Miché van Wyk is die barmh…
…
continue reading
1
WRINGKRAG KINNERS deur Hein Henry Poole
49:23
49:23
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:23
Op ‘n plattelandse dorp is daar ʼn diep geheim wat John Junior en Nessa gaan skok. Hulle ouers verkies om dit stil te hou, omdat dit regtig nie saak maak nie. John Junior, nes die res van die gemeenskap, is versot op vinnige motors. Junior kry ʼn geleentheid om by ‘n motorwerktuigkundige ‘n ambag te doen. By sy huis, sukkel hy om sy groot liefde uit …
…
continue reading
1
DIE WEGRAPING VAN TANNIE KLEINTJIE DU PREEZ deur Fanie Viljoen
54:40
54:40
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
54:40
Tannie Kleintjie du Preez, die matriarg van die plaas Galilea, kry ’n onverwagse oorvalling by die hoenderhokke. Sy is met die helm gebore, en jaag almal op die plaas op hol want vandag, glo tannie Kleintjie, is dit die wegraping. Selfs die diere op die plaas is onrustig en kan dit aanvoel. Maar hoe maak mens gereed vir die wegraping? Sal dit werkl…
…
continue reading
1
DIE SPREEKKAMER deur Almero Welgemoed en Pietie Beyers
51:33
51:33
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
51:33
Die kompleksiteit van mense se verhale wat in 'n sielkundige se spreekkamer ontvou, is unieke verhale met 'n universele tema - om te behoort, om veilig te wil wees, om lief te hê, om seer te kry. Dit is amper 'n afloer-ervaring, 'n kans om mense se verhale te hoor wat gewoonlik agter toe deure plaasvind. En hopelik vind die luisteraar hoop en empat…
…
continue reading
1
HAMLET deur William Shakespeare
53:45
53:45
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
53:45
Hamlet moet sy pa, Ou Hamlet, se dood wreek. Hy word besoek deur sy pa se gees wat deurentyd by hom spook om die opdrag uit te voer. Dit bring Hamlet in konflik met homself, en deur die verloop van die drama speel sy kontrasterende emosies teen mekaar af tot ‘n klimaks wat op die grootste tragedie uitloop. Sy verhouding met familie, naastes en vert…
…
continue reading
1
DINK JY DAREM NOG AAN MY? deur Francois Bloemhof
1:04:14
1:04:14
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:04:14
Leandri kom per trein aan op die klein dorpie Stilwater. Die plan is om vir ’n onbepaalde tyd in Soes se losieshuis te bly om rus te vind ná onlangse gebeure in die stad. ’n Moord in ’n woning naby die losieshuis is egter net die begin van ’n reeks ontstellende situasies. Spoke uit die verlede sal ook binnekort by Leandri kom aanklop – met mening… …
…
continue reading
1
PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis
1:06:02
1:06:02
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:06:02
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige, beeldskone jong man wat kunsmatig deur wetenskaplikes geskep is. Hy kom op die afgeleë dorpie, Aardendal, aan waar hy in die gemeenskap geïntegreer word, en terselfdertyd fyn dopgehou word. Hy ontmoet vir die eerste keer ander mense, soos die dorpsidioot, die mooi jong meisie, Kotie, en die p…
…
continue reading
1
JAKARTA MAMMA deur Lee Doubell
52:26
52:26
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
52:26
JAKARTA MAMMA is ‘n hartroerende verhaal oor die krag van ‘n ma (in hierdie geval ‘n paar ma’s) se liefde. ʼn Swanger Suid-Afrikaner word in Indonesië gevang met ʼn tas vol dwelms, en tot tronkstraf gevonnis. Haar ma, familie en vriende probeer desperaat om ten minste haar baba terug te bring huis toe. Sal hulle dit regkry, en sal almal veilig tuis w…
…
continue reading
1
SHIRLEY SE SKULD deur Anene Loots
55:46
55:46
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
55:46
In weerwil van die feit dat die bejaarde Rina in ‘n aftreeoord woon, wil sy steeds avonture aanpak en haar lewe geniet. Wanneer dit lyk of daar ‘n kans is dat sy, soos Shirley in die rolprent Shirley Valentine, op ‘n Griekse eiland kan gaan vakansie hou, is haar opgewondenheid groter as haar gesonde verstand. Onverwagse wendinge bring drama en kons…
…
continue reading
1
‘N BLOMMEKROON VIR BELINDA deur Almé Swart
51:40
51:40
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
51:40
Elke middag om klokslag half twee kom Belinda by die winkel in. Dan soek sy die tafel teen die muur, want sy wag vir haar man. En wanneer kom haar man? Hy kom nie... Dit is Nadia, die nuwe kelnerin by die koffiehuis op die dorp, beskore om die raaisel van Belinda se jarelange gewag op haar man op te los. Maar nie voordat haar eie geheim ook op die …
…
continue reading
1
TAAISPUL deur Madeleine Venter
53:43
53:43
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
53:43
Ou liefde roes nie, lui die spreekwoord. As dit jou het, het dit jou. Daar is nie wegkomkans nie. Die liefde is ‘n taaispul. Dirk kry op sy oudag spyt oor die skoolliefde wat hy 40 jaar gelede deur sy vingers laat glip het. Hy glo vas dat die glibberige Eben destyds vir Lea van hom afgerokkel het, en besluit dat dit nou die tyd is om haar terug te …
…
continue reading
1
VERRAAD deur Anneli du Preez
45:46
45:46
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
45:46
Jaco en Phillip, ʼn getroude paartjie, kom voor ‘n uitdaging te staan wanneer een van die partye erken hulle voel nie meer dieselfde nie. Soos wat die middag verloop en die twee koppe stamp en mekaar konfronteer, leer ons die karakters beter ken. Altwee het geheime wat hullr ronddra en ontknoop. Die een se geheim het dalk goeie bedoelings, en die an…
…
continue reading
‘n Mens moet nooit te maklik vertrou nie. As dit blyk te goed om waar te wees, is dit gewoonlik so. Sake neem ‘n dramatiese wending wanneer Alexander Brink gewond word, en in die hospitaal wakker word. Skielik staan die pragtige Hanri van Wyk staan langs sy bed. Sy beweer dat hulle verloof is. Dis maar net die begin van die oëverblindery... Met Kar…
…
continue reading
1
LAM VIR DIE PASE deur Nico Luwes
49:45
49:45
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:45
400 jaar van stilte word verbreek. Sal jy trek of sal jy agterbly? Is die opoffering die moeite werd? Hierdie ou verhaal speel af in die tyd van die Israelitiese slawerny in Egipte. Dit trek die baadjie aan van gewone mense wat voor moeilike besluite te staan kom. Menslikheid en geloof ontmoet mekaar in ‘n verhoogteks uit 1990, keurig verwerk vir d…
…
continue reading
1
VIER DAE VOOR KERSFEES deur Estel de Beer
50:44
50:44
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:44
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika. Ontmoet die Scheepers-familie waar hulle op hul plaas woon en werk. Een broer is pas klaar studeer, die ander reeds jare op die plaas. Die Scheepers-familie gaan Kersdag op die plaas vier en voorbereiding is in volle swang. En dis in hierdie tyd wat die baas van die plaas aandring oo ‘n familievergaderin…
…
continue reading
1
DIE SKULDIGE IS DUS... deur Eleanor Lombard
1:00:26
1:00:26
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:00:26
Adjudant-offisier Lokkie Homes en sy assistent, sersant Jamie Watson, ontvang ‘n oproep: ‘Julle moet dadelik kom. Ek dink iemand is vermoor!’ Soos hulle ondersoek vorder blyk dit dat die slagoffer se hele huishouding motief het om hom vankant te maak. Wie is die skuldige? Dit mag jou verras!Kirjoittanut RSG
…
continue reading
1
NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar
1:06:56
1:06:56
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:06:56
Nols D’Amus, deur Hendie Grobbelaar, vertel die storie van Nols wat per ongeluk in 1999 in die Vallei van Tussen-In beland. Daar ontmoet hy ‘n paar interessante mense – maar hulle leef nog in 1989! Hy benut egter die geleentheid om ‘n paar transaksies vas te knoop met beloftes van groot winste iewers in die toekoms. En wanneer hy die Vallei verlaat…
…
continue reading
1
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg
54:27
54:27
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
54:27
Alet ly aan ’n traumatiese toestand wat klaarblyklik onbewustelik van haar ma af op haar oorgedra is. Ten tyde van die ma se heengaan, is dit Alet se ouer suster, Jana, wat haarself met ’n belofte verbind tot die taak om uit te vind wat presies in hulle ma se lewe gebeur het wat hiertoe kon gelei het. Toe iemand eendag by hulle deur kom aanklop, kr…
…
continue reading
1
GELDJIE ASSEBLIEF deur Casper Lourens en Henry Jacobs
1:00:37
1:00:37
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:00:37
“Ek is maar net ‘n inconvenience by die verkeerslig,” ‘n Lewe op straat is alles behalwe maklik. Dries, Koos en Fridge, is drie boemelaars wat op straat agter die winkelsentrum woon en hul daaglikse bestaan maak. Hulle word ondersteun deur die kerk met ‘n broodjie so nou en dan en die dominee wat af en toe kom inloer. Maar hierdie goedhartigheid va…
…
continue reading
1
VOOR EK VERGEET deur Karen Marx
1:20:26
1:20:26
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:20:26
Hendrien moet skuif van haar woonstel, na ‘n kamer in die aftreeoord waar sy bly. Sy is gediagnoseer met vroeë tekens van demensie. Daarby het haar pragkind, haar talentvolle seun Johan, se kanker teruggekeer. Hierdie is ‘n storie van oudword, afskaal, twyfel, verlies en vergeet. Amanda Strydom en Hannes van Wyk, wat destyds die rolle vertolk het i…
…
continue reading
1
LANK LEWE DIE KEISER deur Maria Vos
39:11
39:11
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
39:11
‘n Groepie akteurs repeteer aan ‘n moderne weergawe van Shakespeare se Julius Caesar. Die veeleisende regisseur blyk baie ongewild te wees, en wanneer daar boonop ‘n kragonderbreking is, begin die poppe dans. Die spelers is Wessel Pretorius, Roeline Daneel, Anrich Herbst, Hannah Borthwick, Marion Holm, Adriaan Havenga en Ira Blanckenberg.…
…
continue reading
1
SOETE DROME deur Karen Wessels
1:07:59
1:07:59
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:07:59
’n Liefdesverhaal van twee mense met bagasie uit die verlede, wat mekaar toevallig ontmoet en deur omstandighede deel word van mekaar se lewe. Die gesoute akteur en stemkunstenaar, Karen Wessels, maak haar debuut as skrywer met hierdie werk, en sy speel ook die hoofrol teenoor die ewe ervare kunstenaar, Robbie Wessels. Die ander akteurs is Altus Th…
…
continue reading
1
TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs
1:00:30
1:00:30
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:00:30
Elkeen dra geheime, angs, bagasie en neurose met hulle saam. Antonie verkoop komberse om aan die lewe te probeer bly, en Jasmyn doen haar voor as medium wat kamtig met dooies kan kommunikeer. Hulle maak op dié onortodokse manier geld uit mense, wat ‘n geliefde verloor het. Maar oneerlikheid haal hulle in. Tog kan hulle nie vals oor die liefde wees …
…
continue reading
1
DIE STOMME MOSES deur Albert Short
48:21
48:21
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
48:21
‘n Kaal man word in die vlak water van ‘n rivier gevind. Hy is bewusteloos en kan nie praat nie. Wie is hy? Of meer belangrik – wát is hy? Want die Anglo-Boereoorlog is in volle swang. Is hy Boer of Brit? Vriend of vyand? Tussendeur raak die verpleegster verlief op hom. En iemand raak jaloers – en die stomme Moses, al kan hy nie ‘n vinger lig of ‘n…
…
continue reading
1
'N MOOI SONDAGMIDDAG IN SEPTEMBER deur Ugo Betti
30:18
30:18
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
30:18
Mev. Adriana is 40 en verveeld. Dit voel vir haar asof die lewe na 'n einde beweeg, tot sy hoor dat sy 'n ouma gaan word, en dat 'n nuwe lewe gaan begin. Die spelers is Anneke Keyter, Johann Nel, Johann Esterhuysen, Christo Gerlach, Joanie Combrink, Alewyn Lee, Pierre Louw, Edward Turner, Neels Engelbrecht en Nicci van Noordwyk.…
…
continue reading
1
BEURTKRAG deur Leon van Nierop
57:41
57:41
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
57:41
‘n Riller oor die uitwerking wat beurtkrag het. Albert beman bedags (en soms snags) ‘n noodlyn waarheen mense skakel indien hulle ‘n krisis het. Beurtkrag veroorsaak meer trauma as wat besef word. Om die waarheid te sê, dit word onderskat. En dit kring wyer uit na mense se persoonlike lewe, wat dan om berading aanklop. Die probleem is dat die tradi…
…
continue reading
1
HOLMRUGGERY deur Marion Holm
52:11
52:11
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
52:11
Marion Holm se loopbaan het weens die Covid-pandemie skielik tot ‘n einde gekom. Soos talle ander kunstenaars is sy deesdae weer volstoom aan die arbei en spin. Haar ervaring hiervan is vasgevang in ’n eenvrouvertoning. Dis ‘n intieme kykie in haar lewe voor, tydens en ná die pandemie.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
1
LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie
1:12:48
1:12:48
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:12:48
Drie onderwyseresse beplan ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hulle skoolhoof se aftrede. Met die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreesaanjaende fluitjie, Bets du Preez se chaotiese administrasie en die vredemaker Marietjie(tjie) wat as die taalsuiweraar optree, is die kantoor ‘n tikkende tydbom. En dan wag hulle vir meneer van der Watt om aan te …
…
continue reading
1
DEUR DIE VUUR VIR JOU deur Adriaan Havenga
38:53
38:53
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
38:53
Die verhouding tussen ‘n akademikus-pa en sy matriekdogter, Heilie, is stram. Hulle kommunikeer nie goed nie, en daar is wedersydse verwyte. En albei mis Heilie se ma wat in ‘n motorongeluk dood is. Hulle word deur ongewone omstandighede gedwing om hulle verhouding in oënskou te neem. Die spelers is Rene Cloete en Ivan Abrahams. Die produksie word …
…
continue reading
1
DIE KOMPETISIE deur Joe Kleinhans
58:53
58:53
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
58:53
Wat doen jy as jy 'n daaglikse sukkelende bestaan in 'n klein saai ou dorpie voer? As jy die pastoor van die fiktiewe dorpie Putfontein is, organiseer jy ’n kompetisie wat om Paasfees gesentreer is, met ongelooflike pryse wat R10 000 kontant, ‘n trollie kruideniersware en 'n skaap insluit. En voor jy kan sê bliksemstraal, gons die hele dorpie oor d…
…
continue reading
1
SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet
1:07:54
1:07:54
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:07:54
Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en lede van die tronkbendes. Die hiërargie op die asgate is duidelik: Slang sê… en die res moet luister. En daar is min genade vir dislojaliteit. Die spelers is Chris Madjiedt, Charlton George, Mar…
…
continue reading
1
IEWERS IN DIE GRYS deur Adriaan Havenga
57:04
57:04
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
57:04
'n Drama wat die vriendskap van twee plattelandse hoërskoolleerders, Heather en Gideon, ondersoek oor 'n tydperk van 16 jaar. Skoolkinders het groot drome, maar hoe word ’n lugkasteel bo gehou in ’n land waar onregverdigheid en regverdigheid so eenders lyk? Hierdie radiodrama is 'n verwerking van die teaterteks wat by die 2023 kykNET Fiëstas bekroo…
…
continue reading
1
WESVILLE LAER deur Nisa Smit
50:17
50:17
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:17
Ná afloop van ‘n ouervergadering by Wesville Laer, waar die hoof onder andere die nuwe skoollied bekend gestel het, gaan spreek twee ouers vir Juffrou Calitz in haar klaskamer. Die twee sit glad nie langs dieselfde vuur nie, en die arme Juffrou het haar hande vol om die vrede te handhaaf. Sy het egter haar eie bekommernis, en kan eintlik nie fokus …
…
continue reading
1
EN SORG TOG MOOI VIR BUKS deur William Oosthuizen
1:01:34
1:01:34
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
1:01:34
Thérèse Terblanche se gesin is disfunksioneel, en haar onverwagte besluit om te begin draf, laat hulle glo sy wil probeer gewig verloor. Sy oorreed eers Lisa en daarna Hardus om saam te draf en selfs aan georganiseerde padwedlope deel te neem. Maar die wáre rede vir haar skielike besluit is glad nie wat Thérèse se gesin verwag het nie... Die akteur…
…
continue reading