Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 April 2025
49:26
49:26
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:26Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die NWU-Puk Koor vier hulle 70e bestaansjaar. Die dirigent, Kobus Venter, vertel van hulle samekoms in November 2025, waar daar nie net gekuier sal word nie, maar ook gesing sal word.Kirjoittanut RSG
…
continue reading

1
’n Droom van ’n vyfsterhotel langs die see
20:26
20:26
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
20:26Clarissa Carsten, eienaar van Springbok Gasteplaas en Clarissa Carsten Specialized Services, gesels oor haar besighede en haar planne vir die toekoms.Kirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
DIE KLEUR VAN LAKENS deur Tharien Oosthuizen
49:13
49:13
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
49:13Persone wat trauma beleef is bang en onseker, en het ondersteuning nodig om hulle deur hierdie donker tyd te neem. Dit is hier waar traumaberaders ‘n baie belangrike rol speel. Hulle is die spreekbuis tussen die familie, die pasiënt, en die traumachirurg. Tharien Oosthuizen het tyd spandeer met Rian Steenkamp, ‘n traumaberader by Netcare Milpark in…
…
continue reading

1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
16:38
16:38
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
16:38Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak & Jaco Prinsloo – senior finansiële raadgewer, Alexforbes Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
“Daar is ongelooflike geleenthede in Suid-Afrika”
31:54
31:54
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
31:54Christo Wiese – sakemagnaat Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawid de Villiers, vennoot van Webber Wentzel, gesels oor die nuwe raamwerk en moontlike implikasies. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Tinus drink koffie met Prof Herman Vermaak
10:22
10:22
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
10:22Prof. Herman Vermaak, hoof van Argitektuur en Ingenieurswese by Stadio, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, sy rol by Stadio en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Carina Wessels van AlexForbes bespreek die groep se Battle Boards 2025 skaaktoernooi. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christopher Malan, uitvoerende bestuurder vir nakoming en voorkoming by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), gesels oor traagheid in sekere sektore wat SA op die gryslys kan hou. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
'Die wêreld se kapitaalmarkte het begin vertroue verloor in Amerika': Kobus Nell, portefeuljebestuurder, Stanlib. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christopher Malan – uitvoerende bestuurder: nakoming en voorkoming, Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 April 2025
50:55
50:55
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
50:55Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Marius Reitz, hoof van Luno in Afrika, gesels oor 'n reisreël vir die aanmelding van kriptotransaksies. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die uitvoerende hoof van Discovery Life, Riaan van Reenen, gesels oor Discovery se eise in 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die mark se beweging, die jongste mynbouproduksiesyfers, en sakevertroue. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bertina Engelbrecht, die uitvoerende hoof van Clicks, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate en planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 April 2025
48:47
48:47
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
48:47Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Breyten se Verwelkingslied by Suidoosterfees
10:09
10:09
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
10:09Die laaste toneelstuk wat Breyten Breytenbach geskryf het, Verwelkingslied, is te sien by vanjaar se Suidoosterfees. Die regisseur Mari Borstlap vertel meer.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Die Classics for All-fees in Greyton en Genadendal word vanjaar vir die 21e keer aangebied. Christelle Webb-Joubert gesels met die feesdirekteur, Coenie Visser.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Gerrit Viljoen is die eienaar van die Blou Donki Kunsgalery op Clarens. Hy vertel van die galery en die Clarens Kunstefees, wat plaasvind van 1 tot 4 Mei 2025.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
S. Bach se Johannes Passie word op Goeie Vrydag in Johannesburg uitgevoer. Terrance April gesels met die dirigent Richard Cock.Kirjoittanut RSG
…
continue reading
Dr Marlene Louw, senior ekonoom by Absa AgriBusiness, gesels oor Absa AgriBusiness se jongste verslag. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, bespreek die bestuur van beleggingsportefeuljes in wisselvallige markte. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Lesotho se lisensie aan Starlink. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Mediclinic het groot KI-planne
11:46
11:46
Toista myöhemmin
Toista myöhemmin
Listat
Tykkää
Tykätty
11:46Dr Ronnie van der Merwe, uitvoerende hoof van Mediclinic, gesels oor hulle planne met kunsmatige inteligensie. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, bespreek hul finansiële resultate en verduidelik hoe die wins aan lede gedeel word. Volg RSG Geldsake op TwitterKirjoittanut Ryk van Niekerk
…
continue reading