Artwork

Sisällön tarjoaa Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
Player FM - Podcast-sovellus
Siirry offline-tilaan Player FM avulla!

Vrede van alle Kante

3:02
 
Jaa
 
Manage episode 449159860 series 3072738
Sisällön tarjoaa Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.

Send us a text

1 Konings 4:24,25 Salomo het geheers oor alles wes van die Eufraatrivier, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat. Na alle kante toe was daar vrede, en solank Salomo geleef het, het die Judeërs en die Israeliete van Dan af tot by Berseba veilig gewoon, elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom om onder te sit.
Ek wonder, met watter uitdagings jy op die oomblik stoei? ’n Wankelende huwelik; ‘n gesukkel om finansieel kop bo water te hou; ’n lae selfbeeld; ’n gevoel van vrees oor die toekoms? Wat dit ook al is, dit steel jou vrede.
Natuurlik gaan ons almal deur verskillende stadiums in die lewe. Daar is tye wanneer alles klopdisselboom gaan. En dan is daar tye wanneer dit beroerd gaan. En selfs as alles op die oog af kalm lyk, kan daar diep binne-in dinge wees wat alles behalwe vreedsaam is. Ja, ons stoei daar diep binne-in, daar waar ons vóél, daardie plek waar alles kook en waar ons ons probleme oor en oor herkou.
Gister het ons gesien hoe God vir Dawid, die dapper koning van Israel, belowe het dat sy seun, 'n tyd van ongelooflike vrede sou beleef. Maar weet jy, arme Dawid was sy hele lewe lank in soveel gevegte betrokke, dat ek seker is dat hy nie meer kon onthou hoeveel keer sy lewe, en die toekoms van Israel, in die weegskaal gehang het nie.
En tog het God vrede vir Dawid se seun en sy volk belowe. Wel, was daardie belofte waar? Ons lees in:

Al is dinge in die wêreld deurmekaar, staan God se belofte van vrede steeds. Hy het Jesus, die Vredevors, vir ons gegee. En in Hom is God se vrede, wat heeltemal anders as die wêreld s’n is, vir jou beskikbaar.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1392 jaksoa

Artwork
iconJaa
 
Kaikki jaksot

×
 
Loading …

Tervetuloa Player FM:n!

Player FM skannaa verkkoa löytääkseen korkealaatuisia podcasteja, joista voit nauttia juuri nyt. Se on paras podcast-sovellus ja toimii Androidilla, iPhonela, ja verkossa. Rekisteröidy sykronoidaksesi tilaukset laitteiden välillä.

Pikakäyttöopas