Artwork

Sisällön tarjoaa Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
Player FM - Podcast-sovellus
Siirry offline-tilaan Player FM avulla!

Vrees vir Verwerping

2:58
 
Jaa
 
Manage episode 446298766 series 3072738
Sisällön tarjoaa Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.

Send us a text

Johannes 12:42,43 Nietemin het selfs baie van die lede van die Joodse Raad tog ook tot geloof in Hom gekom, maar uit vrees vir die Fariseërs het hulle dit nie openlik bely nie, sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie; want hulle het verkies om liewer deur mense geëer te word as deur God.
Om teen die stroom op te probeer swem; om 'n standpunt in te neem waarmee jou vriende, familie en selfs die samelewing nie saamstem nie, is 'n baie moeilike ding om te doen. Dit is hoekom die meeste mense dit nie doen nie.

Dit het deesdae al hoe meer mode geword om saam met die wolwe in die bos te huil. Ja, dit is ‘n groot uitdaging om op te staan en om standpunt in te neem teen die verkeerde dinge en nie die dinge te doen wat almal om jou doen nie.

William Tyndale is in 1536 op die brandstapel verbrand bloot omdat hy die Bybel uit Latyn in Engels vertaal het. In 1972 is die Chinese evangelis, Watchman Nee, gemartel omdat hy mense van Jesus vertel het. Ja, en weet jy, daar is meer Christene in die afgelope eeu gemartel as ooit tevore?

Daar is, en was nog altyd, 'n hoë prys om te betaal om teen die stroom te swem. Maar weet jy, in Jesus se tyd het die godsdienstige leiers ook ‘n probleem ondervind…

Johannes 12:43 Nietemin het selfs baie van die lede van die Joodse Raad tog ook tot geloof in Hom gekom, maar uit vrees vir die Fariseërs het hulle dit nie openlik bely nie, sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie; want hulle het verkies om liewer deur mense geëer te word as deur God.

Is dit nie tragies nie? Maar jy weet mos: Dis baie makliker om saam met die stroom te gaan; om meer geïnteresseerd te wees in wat ander mense dink, as om ons harte te volg en om in Jesus te glo. Dis ook makliker om in die geheim te glo, of sommer net heeltemal van God af weg te dryf...

Goed, goed, ek weet daar is baie mense dwarsdeur die wêreld wat geen ander keuse het as om in die geheim te glo nie. Maar ek praat nou van die res van ons: As ons Jesus verlaat as gevolg van wat ander mense dalk mag dink, is dit net omdat menslike eer en ons eie aanhang vir ons belangriker is as God se heerlikheid wat vir alle ewigheid sal duur. . .

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1392 jaksoa

Artwork
iconJaa
 
All episodes

×
 
Loading …

Tervetuloa Player FM:n!

Player FM skannaa verkkoa löytääkseen korkealaatuisia podcasteja, joista voit nauttia juuri nyt. Se on paras podcast-sovellus ja toimii Androidilla, iPhonela, ja verkossa. Rekisteröidy sykronoidaksesi tilaukset laitteiden välillä.

Pikakäyttöopas