Nataniël gesels met Steven Phyffer van Oorsee
Manage episode 445362403 series 3608369
In hierdie episode het ek met Nataniël gesels. Sy begrip van die wêreld is diep, en sy stories is ongelooflik vermaaklik. Ek het geluister, geleer, en moes hard werk om nie heeltyd te lag nie. Nataniël se humor is aansteeklik, en sy vermoë om mense te vermaak met net 'n storie is besonders. Hy neem mens ver weg en sy siening oor die wêreld laat 'n mens wonder oor jouself en skep 'n waardeering vir die klein dinge in die lewe.
28 jaksoa