ISRAELVISIE: Almal wil Israel wees
Fetch error
Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on February 20, 2025 07:04 ()
What now? This series will be checked again in the next day. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.
Manage episode 454819036 series 3488921
In hierdie episode van Proxy Radio kyk ons na die wêreldwye obsessie met die "verlore stamme van Israel." Het jy geweet Israelvisie is nie uniek aan Suid-Afrika nie? Daar is groepe regoor die wêreld – van Japan tot Nigerië – wat almal glo hulle is nasate van die antieke Israel. Arend Botha neem jou op ‘n teologiese wêreldtoer vol humor en insig, terwyl hy wys hoe ons identiteit nie in ons afkoms lê nie, maar in ons geloof in Christus. Luister saam en lag lekker terwyl ons dieper delf in die geskiedenis, ironie, en waarheid!
168 jaksoa