Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 13h ago
Lisätty four vuotta sitten
Sisällön tarjoaa RSG. RSG tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
Player FM - Podcast-sovellus
Siirry offline-tilaan Player FM avulla!
Siirry offline-tilaan Player FM avulla!
Kuuntelemisen arvoisia podcasteja
SPONSOROITU
For many travelers, Antarctica is a bucket-list destination, a once-in-a-lifetime opportunity to touch all seven continents. In 2023, a record-breaking 100,000 tourists made the trip. But the journey begs a fundamental question: What do we risk by traveling to a place that is supposed to be uninhabited by humans? And as the climate warms, should we really be going to Antarctica in the first place? SHOW NOTES: Kara Weller: The Impossible Dilemma of a Polar Guide Marilyn Raphael: A twenty-first century structural change in Antarctica’s sea ice system Karl Watson: First Time in Antarctica Jeb Brooks : 7 Days in Antarctica (Journey to the South Pole) Metallica - Freeze 'Em All: Live in Antarctica Learn about your ad choices: dovetail.prx.org/ad-choices…
Kortom
Merkitse kaikki (ei-)toistetut ...
Manage series 2981379
Sisällön tarjoaa RSG. RSG tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
…
continue reading
527 jaksoa
Merkitse kaikki (ei-)toistetut ...
Manage series 2981379
Sisällön tarjoaa RSG. RSG tai sen podcast-alustan kumppani lataa ja toimittaa kaiken podcast-sisällön, mukaan lukien jaksot, grafiikat ja podcast-kuvaukset. Jos uskot jonkun käyttävän tekijänoikeudella suojattua teostasi ilman lupaasi, voit seurata tässä https://fi.player.fm/legal kuvattua prosessia.
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
…
continue reading
527 jaksoa
Όλα τα επεισόδια
×Nic de Jager lees Johan Rossouw en Julio Agrella se verhale voor uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Ervaar die wonder van die Paasverhaal deur die oë van ‘n Romeinse slaaf in J.J. Roberts se kortverhaal, MUTATIONEM (DIE VERANDERING). Casper Lourens is die voorleser
Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, BLIND DATE IN DIE DONKER.
Leon van Nierop lees Willem D. Kotzé se kortverhaal, KOM UIT, EK WIL VERBY GAAN. Die strorie laat jou ervaar hoe ‘n boer se oorlewingsdrang kan inskop as hy droogte in die oë staar.
Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, IN MY TRUSPIEËL.
Audrey Blignault nooi jou na ‘n oorslaappartytjie in haar kortverhaal, DIE WIND VAN DIE SEE AF. Saam met die karater Amanda sal jy ‘n paar interessante feite ontdek oor haar vriendin se familie. Lelia Etsebeth is die voorleser.
Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, IEMAND IN DIE SPIEËL. Karli raak die kluts kwyt wanneer sy telkens iemand skrams in die spieël sien. Haar man Riaan, wat terloops die kat in die donker knyp, blyk simpatiek te wees met haar illusies, maar dan verras die skrywer ons en Riaan aan die einde van die verhaal.…
Abraham H. De Vries neem jou op ‘n jagtog in sy kortverhaal, BERT DIE JAGTER. Reginald Hufkie is die leser wat Bert se avontuur lewe gee.
Ons besoek die skryfwêreld van Maretha van der Westhuisen, voorsitter van die Klein Karoo Skrywersvereniging. Oud en jonk sal resoneer met hierdie storie, want ouma gee vet in die aftreeoord. Daar is ook ’n troue en ’n wittebrood in haar kortverhaal, TROUSTREKE. Die voorleser is Frieda van den Heever.…
Rina Nienaber lees Jennie Kruger se kortverhaal, DIE VROU EN DIE KAT. Dit handel oor hoe die liefde iemand tot die uiterste kan dryf.
Ons besoek eers ’n begraafplaas, en dan is dit aftreeoord toe, maar dis nie so neerslagtig as wat dit klink nie. Frieda van den Heever lees voor uit Maretha van der Westhuisen, voorsitter van die Klein Karoo Skrywersvereniging se boek, SKAKERINGS VAN KORT. Sy noem die verhale BEGRAAFPLAASMANNE en AFTREESTREKE.…
Jaco Jacobs neem ons in sy kortverhaal, SWEEF, deur die hartkamers van ’n tienerseun, om die liefde vir die eerste keer te ervaar. Rico Immelman is die stem wat hierdie warboel van emosies lewe gee.
Pieter van Zyl lees ‘n trio ongepubliseerde verhale van Heinrich van der Mescht voor - DIE FOTO, DIE BRIEF en DIE BOEKE.
In Cliffordene Norton se kortverhaal, DIE UBER-RIT, ontdek ons watter vrese die ouderdom kan bring, en of die hoofkarakter dit sal oorwin tydens ‘n interessante Uber-rit. Ilse Klink is die voorleser.
Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mescht se kortverhaal, DIE KOPPIES.
Carl Trautman lees Eben Venter se kortverhaal, HY’T NIE GEWEET NIE, NOU WEET HY, waarin ‘n tienerseun se gedagtes moet leer plekmaak vir dié van manwees.
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE NAGMERRIERIT MET DIE PIEJOU.
Vier Oujaarsaand onder die sterre saam met JJ Roberts in sy kortverhaal, SONDER VUURWERKE. Daar word besin oor die gedagtes en gevoelens wat saam met Oujaarsaand kom. Dihan Keun is die voorleser.
Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mescht se kortverhale, DIE HEILIGE BROOD en MONSIEUR MICHEL BONNET.
Sit saam met skrywer Martie Swanepoel aan by die vername Mev. Botha se Kersonthaal. Rika Sennett lees haar Kers-kortverhaal, BEGEERTE.
Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mescht se kortverhale, MY EIE SEUN en WALK OF FAME.
Gaan saam met die skrywer, Helm Jooste, op reis in sy kortverhaal, DIE LAFENISSE, om sy eerste kar te gaan koop. Dis ‘n reis wat jy nie gou sal vergeet nie! Luan Jacobs is die voorlesr, wat jou sal laat lê soos jy lag.
Pieter van Zyl lees Heinrich van der Mescht se kortverhaal, SO 'N SEUN.
Skrywer Jelleke Wierenga vertel in haar kortverhaal, DOMIEE, hoe lank die staaldop van ‘n geestelike leier kan sterk staan, voor die menslikheid begin deurslaan. Pietie Beyers is die voorleser wat hierdie leier se binneste laat lewe kry.
Ons ontsluit die misterie van die Ossewa Brandwag-spioen, Robey Leibrandt. Dit kom uit ware verhale van die Namakwaland wat deur Gert Sarrisam geskryf is. Die titel van die boek is, AS MURASIES KON PRAAT. Die voorleser van die tweede en laaste deel van OUPA SE VREEMDE BESOEKER is Richard van der Westhuizen, wat op Springbok grootgeword en Robey Leibrandt geken het. Leibrandt het ‘n slaghuis bedryf, en was huisvriende met Richard se pa.…
Hoeveel is jy bereid om te betaal wanneer ‘n familielid gyselaar gehou word? Skrywer Francois Bloemhof stel hierdie vraag in sy kortverhaal, KLEINGELD VIR OOM KENNY. Kevin Smith is die voorleser.
Ons ontsluit die misterie van die Ossewa Brandwag-spioen, Robey Leibrandt. Dit kom uit ware verhale van die Namakwaland wat deur Gert Sarrisam geskryf is. Die titel van die boek is, AS MURASIES KON PRAAT. Die voorleser van die eerste deel van OUPA SE VREEMDE BESOEKER is Richard van der Westhuizen, wat op Springbok grootgeword en Robey Leibrandt geken het. Leibrandt het ‘n slaghuis bedryf, en was huisvriende met Richard se pa.…
Ons lê besoek af saam met die skrywer, Tarina Jordaan, by Siena du Toit, die geheimsinnige hoofkarakter van Tarina se kortverhaal, WAAR DIE WIND WAAI. Siena het ‘n baie groot geheim, wat ontbloot moet word. Ria Smit is die voorleser, wat ons op die vleuels van die wind vat om dié besonderse karakter van binne af te leer ken.…
Frieda van den Heever lees Jelleke Wiereng se kortverhaal, JESUS MIN MY SALIG LOT.
Anton Dekker lees Helm Jooste se kortverhaal, MY GROOT AAND.
Frieda van den Heever lees Naomi Meyer se kortverhaal, HITTE.
Charlie Bouguenon lees Helm Jooste se kortverhaal, NA SUIDWES.
Frieda van den Heever lees Jaco Fouche se kortverhaal, GUNS.
Pedro Camara lees Antoinette Diedericks se kortverhaal, 7 DAE, 'n aangrypende verhaal van ‘n seevaarder en sy liefde vir die see.
Frieda van den Heever lees Magda Brink se kortverhaal, Kaapstad.
Pedro Camara lees Bianca du Plessis se kortverhaal, TAMATIEBREDIE. Ontvries Chris die laaste maal wat sy vrou gemaak het, of nie?
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, MY OUPA DIE TANDEMEKENIEK.
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE HAAN.
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE VREEMDE TJEK.
Ansu van der Sluys lees Elma Potgieter se kortverhaal, EERSTE SALUUT.
Anrich Herbst lees Stephen Nell se kortverhaal, MADIBA HELP WEER.
Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, DIE WAG IS VERBY.
Ons kuier op die vooraand van Namakwaland se blommeseisoen, in die skryfwêreld van Gert Sarrisam. Richard van der Westhuizen lees sy kortverhaal, HAKKIE LEER ‘N DUUR LES. Dit kom uit AS MURASIES KON PRAAT - WARE VERHALE UIT NAMAKWALAND.
Ansu van der Sluys lees Elma Potgieter se kortverhaal, DIE BESLUIT.
Frieda van der Linde lees voor uit Jopie Coetzee se boek, AANGERAAK IN DIE MAALSTROOM VAN DIE PAASGEBEURE.
Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, SNAKES AND LADDERS VIR KRISMIS. Dit kom uit die bundel, Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê.
Ilne Fourie lees haar kortverhaal, BERNINA SE BOORDJIE, voor.
Ilne Fourie lees haar kortverhaal, DIE DAG TOE IRIS OPGESTYG HET, voor.
Ilne Fourie lees LOLITA SE TANGO, wat sy spesiaal vir RSG geskryf het. Regisseur Johan Rademan reken dit is so iets tussen PG du Plessis se Koöperasiestories en Hennie Aucamp se Hartseerwals.
Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor.
Die bekroonde dramaturg en aktrise, Ilne Fourie, lees haar storie, MY NEFIE ALFIE, voor. Sy skets die plattelandse mense kostelik, maar ook in absurde situasies. Dalk herken jy jouself!
Die program raak aan 30 jaar se demokrasie, en handel oor die die tydsgewrig waarin mense geleef het. Koos Kombuis begin met BOER IN BETON, wat reeds in 1987 opgeneem is, neem dan terugskouend afskeid van Johnny, die legendariese klavierspeler op Matjiesfontein, en bevraagteken of hy sy hart wat hy vir Hillbrow gegee het, moet terugvat met Kerkorrel se GEE JOU HART VIR HILLBROW. Die stories, DIE TUISKOMS en EK HET MY HART VIR HILLBROW GEGEE... NOU WAT?, kom uit Ver in die wereld Sushi, ‘n versamelbundel van Koos Kombuis wat in 2015 uitgegee is. Die voorleser is Anrich Herbst.…
Nic de Jager lees twee verhale van Cas Wepener en Hennie van Deventer voor. Cas het dit oor ‘n plaasromanse en begraafplaas, en ons hou kameelsensus saam met Hennie.
Ons eet ‘n stukkie melktert en ‘n eier-en-mayonnaise-toebroodjie. Dis die twee kortverhale van Marius Crous en Andries Bezuidenhoudt. Die kelner wat dit bedien, is Anrich Herbst.
Frieda van den Heever lees Lien Botha se kortverhaal, VELD, en GRONDPAAIE van Réney Warrington. Dit kom uit HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA - 56 SKRYWERS VERTEL.
Anrich Herbst lees POTTEBAKKER – BLOEDGELD voor uit Jopie Coetzee se Paasfeesroman, Aangeraak. Hoor hoe slim Jopie ou waardes nuut maak, en binne ‘n modern konteks oorvertel.
Johan Rademan kyk na die verskillende weergawes van die dissipels oor Jesus se kruisdood soos opgeteken in die Evangelies. ’n Uitsonderlike moderne uitbeelding van die vrou wat Jesus se voete gewas het, kom uit Jopie Coetzee se Paasroman, Aangeraak. Nic de Jager lees dit voor.
Nic de Jager lees Johan Rossouw en Julio Agrella se verhale voor uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Nic de Jager lees ‘n verhaal van Daniel Hugo voor, waarin sy Namibiese wortels herontdek word saam met die ander Hugo-worteltjies. Nic lees ook Tom Dreyer se LAND VAN SWERWERS voor. Dit kom uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Frieda van den Heever lees IN ‘N OOGWINK deur Ena Jansen en KOORSDROOM deur Marida Fitzpatrick voor uit die boek, HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA: 56 SKRYWERS VERTEL.
Tervetuloa Player FM:n!
Player FM skannaa verkkoa löytääkseen korkealaatuisia podcasteja, joista voit nauttia juuri nyt. Se on paras podcast-sovellus ja toimii Androidilla, iPhonela, ja verkossa. Rekisteröidy sykronoidaksesi tilaukset laitteiden välillä.